Nuwe Gids 2022! Vergelyk die Beste Lewensversekering

Vergelyk Die Beste Lewensversekering

Die goedkoopste familie lewensversekering en die beste lewensversekerings is nie altyd die selfde nie.

En kyk uit vir daardie ingewikkelde eerste jaar afslag promosies wat dikwels tweede jaar en elke jaar daarna onregverdige verhogings tot gevolg het.

Sou jy wou weet hoeveel jou premie kostes sal wees oor 10 jaar van nou af?

Dit is uiteraard jou geld!

‘n Basiese polis mag jou dalk meer uit die sak jaag maar mag dalk nie uitbetaal nie of dalk minder uitbetaal sou daar ‘n eis ontstaan.

Reputasie, eis uitbetalingsgeskiedenis en kredietwaardigheid is van noodbelang wanneer jy lewensversekering maatskappye oorweeg.

Die beste lewensversekering maatskappye in New Zealand offer polisse met additionele byprodukte en voordele wat aangepas kan word om jou gesin en unieke omstandighede te balanseer, een van hierdie voordele is om premies wat verhoog te kan verander na premies wat onveranderd/gelykblywend is jaar na jaar, sonder verdere mediese ondersoeke.

Op wie kan jy vertrou om eerlik te wees en vir jou die beste lewensdekking teen die goedkoopste premies met die beste voordele aan te bied?

Word daar met jou lewenspolis aan jou behoeftes en doelwitte voldoen, of word daar maar net “nog” ‘n polis aan jou verkoop?

En mees belangrikste vraag, het jou versekeringsmaatskappy ‘n goeie finansiele krediet telling en die finansiele vermoë om jou eis uit te betaal soos belowe?

Eerste, Die Top 5 Beste Lewensversekering maatskappye op die oomblik

Die Internet offer toegang tot allerlei polisse en kwotasies, dit kan oorweldigend wees

En hoe kan jy seker wees dat jy die beste lewensversekering maatskappy vir jou en jou gesin kies 

Lewensversekering polisse is nie almal dieselfde nie: sommiges het beperkte kenmerke en voordele en al die pryse is verskillend

Ander lewensversekering polisse sluit alles in maar mag jou dalk meer kos

Jy moet kwotasies vergelyk van verskillende verskaffers en die verskillende risiko faktore en premies in ag neem

 “vergelyk appels met appels” 

Dink daaraan wanneer jy die verskillende verskaffers vergelyk

Hoe kies 'n mens die beste Lewensversekeraar?

Nieu-Seeland se versekering maatskappye word gemonitor en reguleer deur die Reserwe Bank van Nieu-Seeland, daar is 89 gelesensieerde versekeraars

Dit sluit in reis, huisinhoud, voertuig, troeteldier en lewensversekering.

Nadat ek met industrie kenners gesels het en die fynskrif nagegaan het, het ek die 5 beste versekeraars gekortlys

Jy mag dit dalk moeilik find om te kies tussen die verskillende lewensversekering maatskappye te danke aan al die brabbeltaal

Om dit maklikker te maak vir jou het ek deur al die fynskrif gewerk en die beste versekering maatskappye gekortlys

Maar onthou Nieu-Seeland se beste polis is net so goed soos die maatskappy wat dit verskaf.

Deur middel van al die bogenoemde het ek die 5 topklas versekeraars gekortlys.

Hoe het ek die Top 5 gekies?

  • Krediet waardigheid
    Vermoe om eise te betaal
  • Premies
    Premies wat jaarliks verhoog teenoor gelykblywende premies
  • Onderskrywing
    Wie besit die polis wat die versekeraar verkoop?
  • Polis bewoording
    Die beste lewensversekering maatskappye sal “Pass back” voordele aanbied
  • Byprodukte en Voordele
    Premie Vakansie en Trauma “Buy-Back” is die mees populere opsionele voordele

Ek en my span werk slegs met die beste lewensversekerings maatskappye in Nieu-Seeland en ons is hier om jou te help en om jou besluit maklikker te maak

So, hier is die beste lewensversekering maatskappye in alfabetiese orde:

Best Life Insurance Company NZ
Rating: AA Fitch
 Actual Solvency Capital: $260.2M
 Solvency Ratio: 223%
 Claims Paid 2018: $634.1 M
 Market Share %
Best Life Insurance Company New Zealand Asteron Life
Rating:A+ Standard & Poors
 Actual Solvency Capital:$410.0M
 Solvency Ratio:112%
 Claims Paid 2018:$121.5 M
 Market Share:?
Best Life Insurance Company New Zealand Fidelity Life
Rating:A- A.M. Best
 Actual Solvency Capital:$298.8M
 Solvency Ratio:120%
 Claims Paid 2018$106.9 M
 Market Share11.4%
Cigna New Zealand
Rating:A Standard & Poors
 Actual Solvency Capital:$549.9M
 Solvency Ratio:110%
 Claims Paid 2018:?
 Market Share:?
Best Life Insurance Company New Zealand Partners Life
Rating:A- A.M. Best
 Actual Solvency Capital:$431.8M
 Solvency Ratio:116%
 Claims Paid 2018:$128.58 M
 Market Share:22.2%

Die inhoud hierbo is verkry van elke versekeraar se webtuiste op 10 November 2019.

1. Top Krediet Gradering en vermoe om eise te betaal

Die laaste ding wat jy wil hoor wanneer daar ‘n eis ontstaan is dat die versekering nie jou eis kan uitbetaal.

Finansiele standvastigheid en ‘n goeie krediet gradering beteken dat die versekeraar sy finansiele verpligting sal kan nakom, soos om eise uit te betaal.

Dit is ‘n baie betroubare maatstaf om te bepaal of die versekeraar langer as jy gaan leef.

As jy tussen 2 maatskappye kies, een is AA- en die ander A+, sal albei waarskynlik daar wees wanneer jy hul nodig het.

Maar as jy kies tussen maatskappye wat bv A+ en B++, finansiele standvastigheid gradering het is daar ‘n risiko faktor teenwoordig in jou besluit.

Die beste Lewensversekering Maatskappye in Nieu-Seeland, het ‘n minimum krediet gradering van een van die volgende:

International Credit AgenciesMinimum Credit Rating
A. M. Besta-
FitchA-
Moody'sA3
Standard & Poor'sA-
credit-ratings-compared
Source: https://www.interest.co.nz/sites/default/files/embedded_images/image/credit-ratings-compared_2.gif

Vergelyk Krediet Graderings vir Nieu-Seeland lewensversekeraars 2021

Deur Nieu-Seeland lewensversekering maatskappye se krediet gradering te vergelyk, val Pinnacle Life af van ons lys af as gevolg van die krediet gradering wat nie aan ons maatstaf vereistes voldoen

InsurerMinimum Credit RatingBelow Minimum Credit Rating
AIAAA (Very Strong) Fitch
Asteron LifeA+ (Very Strong) Standard & Poor's
CignaA+ (Excellent) A. M. Best
Partners LifeA- (Excellent) A. M. Best-
Fidelity LifeA- (Excellent) A. M. Best
Pinnacle Life-B (Stable) A. M. Best

2. Gewaarborgde "stepped" na "level" omskakeling
(Premies wat jaarliks styg en gelykblywende premies)

Wil jy weet hoeveel jou versekering premies nou en oor 10 jaar gaan kos?

Baie gesinne kry kwotasies aanlyn en koop die goedkoopste polis.

Net om uit te vind dat die goedkoopste premies onbekostigbaar word na ‘n paar jaar

So, hoe bekom jy die goedkoopste lewensversekering premies?

Statistieke se vir ons dat meeste Kiwi’s forseer word om hul versekering te kanselleer wanneer hul dit die meeste nodig het (in hul 50’s en 60’s) omdat hul premies onbekostigbaar geword het.

Gelykblywende premies of vaste premies, verskaf die gerustheid dat premies jou niks minder gaan kos as jy 64 is as wanneer jy 30 is.

Die beste lewensversekering maatskappye in Nieu-Seeland offer die keuse tussen “Stepped” (premies wat opgaan in prys jaarliks) en “Level” (gelykblywende) premies of ‘n kombinasie van albei. 

Sonder verdere mediese vrae.

En dit kan ‘n goeie ding wees wanneer jou omstandighede verander, en jy voel dit is nodig om meer sekerheid en finansiele stabiliteit te he.

Dit beteken dat jy kan begin met laer premies wat meer bekostigbaar is vir jou vir nou.

En wanneer jy ‘n meer stabiele tydperk in jou lewe bereik jy die premies kan verander en sodoende te verseker dat jy jou premies kan bekostig vir die res van jou lewe.

3. Hulle besit en onderskryf hul eie polisse

Het jy geweet dat baie versekeraars nie hul eie produkte besit nie.

Sommige’s soos Southern Cross Life Insurance, Countdown en The Warehouse verkoop polisse wat deur ander maatskappye verskaf word.

Countdown Insurance - Cigna Underwriter
Source: https://www.countdown.co.nz/insurance/company/about

Oor die algemeen is daardie polisse baie basies, “van die rak af” tipe polisse wat jou nie toelaat om aanpassings te maak en byprodukte aan te heg.

As jy ooit wil veranderinge aanbring of wil kanselleer sal jy egter nie direk met die versekeraar verbind wees.

Wil jy regtig hê jou geliefdes moet additionele drama en hoepels hê om deur te spring wanneer dit kom by die eis en uitbetaling van die eis?  Dit behoort maklik en eenvoudig te wees.

4. Polis bewoording "Pass Back"

Die beste lewensversekeraars het ‘n produk genaamd “policy wording pass back”.

Enige toekomstige voordele opgraderings word automaties aan jou terug versorg wanneer jou polis die “pass back” bewoording bevat.

Dit beteken dat die bewoording wat die beste is vir jou situasie sal toegepas word.

Hier by Life Covered, glo ons dat “policy wording pass back” amper soos ‘n polis “Warrant of Fitness” is.

Sonder “policy wording pass back”, sal jou polis nie saam met die tyd ontwikkel nie en mag jy dalk uitmis.

5. Optionele Voordele

  1. Trauma Herinstelling “Trauma Reinstatement”
    Trauma versekering herinstelling “Trauma reinstatement” is ‘n optionele voordeel wat jou toelaat om 100% van die voordeel 12 maande nadat daar ‘n eis uitbetaal is terug te koop
  2. Terminale Siekte Voordeel “Terminal Illness Benefit”
    Wanneer die persoon se lewens verwagting as gevolg van siekte minder as 12 maande is ongeag enige beskikbare mediese behandeling
  3. Begrafnis voorskot “Funeral Advancement/Bereavement Support” 
    Hierdie voordeel voorsien tussen $15,000 en $20,000 vir onmiddelike bystand wat tot begrafnis kostes kan bydrae
  4. Premie vakansie “Premium Holiday” 
    Hierdie voordeel laat jou toe om jou premies vir ‘n maksimum periode van 6 maande te stop sou jy ‘n tydperk van finansiele swaarkry verduur
  5. Naaldsteek “Needlestick”
    Die “Needlestick” benefit som versekerd betaal uit as die persoon versekerd met Hepatitis B of C of HIV besmet word terwyl hul werk in nooddienste/mediese industrië

Beste lewensversekering Nieu-Seeland vergelykingstabel

In hierdie beste lewensversekering vergelyking het ons die kwotasies direk van die individuele versekeraars verkry.

Herverkopers soos “Countdown”, “State” en “AMI” is nie hierby ingesluit.

Premies is sonder enige bundeling afslag bereken en is vir jaarliks hernubare premies, nie rokend vir mans en vroue.

Vergelyk lewensversekering (Mans)

Vergelyk Lewensversekering (Vroue)

Wat ek hoop jy sien is dat maak nie saak wie die versekeraar is die premies verdubbel 5 tot 6 keer selfs meer

Vir meer duidelikheid in verband met die toekomstige Lewensversekerings kostes in Nieu-Seeland het ek die volgende 3 voorbeelde voorberei:

 

1. Dawid en Liz, albei 25, nie rokers, gesond en opsoek na lewensversekering van $750,000 om hul verband to dek

  • Dawid se goedkoopste jaarliks hernubare term kwotasie (lomp som uitbetaling) is $54.45 per maand en sal teen die tyd dat Dawid 80 is $14,546.53 per maand kos

  • Met ‘n gelykblywende premie (lomp som uitbetaling) tot en met 80 jaar vir Dawid sal die koste $116.16 per maand beloop

  • Premies en die dekking teen vasgestelde pryse kos ‘n derde minder in vergelyking met bogenoemde “goedkoop” jaarliks hernubare premies

  • Liz se goedkoopste hernubare term kwotasie (lomp som uitbetaling) is $30.27 per maand en sal teen die tyd dat Liz 80 is $11,063.47 per maand beloop
  • Met ‘n gelykblywende term (lomp som uitbetaling) tot en met 80 jaar vir Liz sal die koste $76.78 per maand beloop

Gelykblywende lewensversekering, sou meer kos aanvanklik, maar wanneer die totaal bereken word van wat Liz sou betaal tot en met 80 jarige ouderdom is daar ongeveer ‘n 70% besparing wanneer gelykblywende premies met jaarliks hernubare premies vergelyk word.

Dinge om in ag te neem:

  • Lang termyn beplanning 
  •  As jou begroting nie tans gelykblywende premies toelaat oorweeg dan jaarliks hernubaar en skakel oor tot gelykblywend wanneer die begroting dit toelaat
  • ‘n ander opsie is ook om die jaarliks hernubare opsie en die gelykblywende opsie te kombineer

2. Sandy en Rebecca, albei 25, nie rokers, gesond en opsoek na lewensversekering vir $750,000 om die verband te dek

  • Sandy se goedkoopste jaarliks hernubare termyn kwotasie (lomp som uitbetaling) is $92.03 per maand en sal teen die tyd dat Sandy 80 is $20,611.65 wees
  • Met ‘n gelykblywende premie (lomp som uitbetaling) tot en met 80 jaar vir Sandy sal die koste $207.02 beloop
  • En oor die leeftyd sal die totale koste minder wees as helfde in vergelyking met die totaal vir jaarliks hernubare versekering 
  •  Rebecca se goedkoopste jaarlikse hernubare kwotasie is $52.59 per maand en sal teen die tyd dat sy 80 is $14,546.53 wees
  • n gelykblywende premie (lomp som uitbetaling) tot en met 80 jarige ouderdom sou $122.06 per maand kos

Gelykblywende lewensversekering premie sou hoër begin maar wanneer vergelyk word mer premies betaal tot en met 80 jarige ouderdom sou Rebecca amper 3 keer meer betaal het vir die jaarliks hernubare opsie wat wel goedkoper sou wees aan die begin van die polis

Dinge om in ag te neem:

  • Lang termyn beplanning 
  • Deur op te hou rook kan tot groot besparings lei 
  • Gebruik a Adviseur om kort en lang termyn dekking aan te pas by jou unieke omstandighede om sodoende geld te bespaar

3. Johan, 41 is gesond, nie roker en wil $250,000 as familie versekering uitneem

  • Die goedkoopste lewensversekering premie (lomp som uitbetaling) begin by $30.19 per maand 
  • Wat begin het as die goedkoopste lewensversekering premie kos 20 jaar later wanneer Johan 61 $236.03 per maand 
  • As Johan jaarliks hernubare versekering behou tot en met 80 jarige ouderdom sou hy ongeveer $400,000 betaal het in totaal 
  • Gelykblywende premies tot 80 jarige ouderdom sou $78.97 per maand kos 

Dinge om in ag te neem:

  • Lang termyn beplanning  
  • Gebruik a Adviseur om kort en lang termyn dekking aan te pas by jou unieke omstandighede om sodoende geld te bespaar 

Statistieke se vir ons dat jaarliks hernubare polis eienaars elke 7 tot 10 jaar  van versekering verskaffers verander

Dit is omdat premies aanhou styg.  Hoekom te veel betaal aan ‘n bank of versekeraar?

En dit is hoekom mense soos ek en jy verlei word deur eerste jaar besparings aanbiedinge 

Net om teleurgestel te word omdat premies aanhou styg jaarliks

Ongelukkig is daar baie min versekeraars en banke wat projeksies van premies en hoeveel jy oor ‘n tydperk gaan betaal beskikbaar stel.

no-Inflation-premiums -sum-insured-comparison

Basiese Beginsels van lewensversekering

Hoe gesondheid, leefstyl en roker status die premies affekteer – hoe kan jy die goedkoopste premies bekom en hoe lewensversekering kan werk as familie beskerming vir toekomstige generasies en finansiele nalatingskap

Wat is lewensversekering?

Lewensversekering word soms gebruik as ‘n algemene term vir polisse was versekeraars offer. 

Om dit op te som, lewensversekering kom in veelvuldige opsies en hiermee ‘n opsomming

  • “Life Insurance” Lewensversekering 
    Word soms na verwys as ‘n doods voordeel of “Death Benefit”
  • “Accident Death Insurance” Dood agv ongeluk
    Betaal ‘n lomp som wanneer die versekerde lewe omkom as gevolg van ‘n ongeluk 
  • “Trauma or Critical Illness” Trauma of Gevreesde siekte 
    Betaal ‘n lomp som wanner jy met ‘n spesifieke siekte gediagnoseer word
  • “Income Protection Insurance” Inkomste beskerming
    Verseker ‘n maandelikse inkomste indien jy nie kan werk nie as gevolg van siekte of besering
  • “Mortgage Protection” Verband beskerming 
    Betaal ‘n belasting vrye maandelikse voordeel om die verband te dek 
Best Life Insurance Policy

Menigde Kiwi’s maak die fout om te glo dat die beste lewensversekering die versekering is wat vandag die beste premies offer.

Net om later te besef dat die premies jaar na jaar styg en eventueel onbekostigbaar word 

Wat baie forseer om te kanselleer, in baie gevalle wanneer hul die versekering die meeste benodig 

Die beste lewensversekering is die gelykblywende premie versekering wat nie jaar na jaar verhoog.  Premies wat gelykblywend is, is oor die lang-termyn baie meer volhoubaar en bekostigbaar. Die besparings wat daarmee gepaard gaan help jou om jou bates te bou vir jou aftrede.

Voorafbestaande kondisies

 ‘n voorafbestaande kondisie soos hart probleme, beroerte, gewig, cholestorol, kanker, hoe bloedruk, diabetes, nier en lewer siekte lei nie noodwendig na afkering van ‘n lewensversekering applikasie.

‘n ervare makelaar/adviseur weet hoe elke versekeraar die voorafbestaande kondisies hanteer op ‘n individuele vlak

Dit mag dalk aanloklik wees om nie vir die adviseur al jou mediese kondisies te openbaar maar eerlikheid is baie belangrik omdat jou eis afgekeur kan word as gevolg van “non disclosure” (oneerlikheid)

Omdat ‘n polis ‘n wettige dokument is het jy ‘n wetlike verpligting of “legal duty of disclosure”

‘n onafhanklike, betroubare makelaar/adviseur het die nodige ervaring om ‘n kwotasie/voorlegging te voorsien van die top versekeraars in Nieu-Seeland

Wees eerlik met jou adviseur en in ruil daarvoor sal jou adviseur vir jou die beste polis wat jou spesifieke omstandighede vereis voorsien.

Een van die hoof voordele van groep lewensversekering is automatiese aanvaarding, wat meestal vol dekking vir voorafbestaande kondisies insluit teen afslag pryse

Life Insurance Definition Lewensversekring definisie

‘n lewensverwekering polis in Nieu-Seeland is daar vir jou en jou geliefdes om uit te betaal wanneer jy terminaal siek is of as jy sou doodgaan terwyl jy dekking het. Jou gesondheid, leefstyl, ouderdom, geslag en rook status en die bedrag wat jy jouself voor wil verseker bepaal die koste van jou polis.

Wat is die verskillende tipes lewensversekering polisse?

Baie verskillende tipes lewensversekering polisse word in Nieu-Seeland aangebied 

Vir ‘n eis om aanvaar en betaal te word moet die lewe versekerd omkom of terminaal siek wees.

Voordat die lewensversekering polis uitgereik kan word sal die versekeraar eers hul eie risiko bepaal, hul sal jou doods risiko bepaal teenoor die gemiddelde persoon van jou ouderdom en geslag

Mense met die selfde risiko betaal dieselfde premies 

Indien jy enige gesondheids probleme ondervind sou jy moontlik premies met ‘n lading kan verwag of self afgekeur word

  • Lewensversekering
  • Familie beskermingsversekering

Daar is ook polisse beskikbaar waar geen mediese vrae gevra word of mediese ondersoeke benodig word.

Life Insurance NZ

Hierdie polise is gewaarborgde aanvaarding polisse.

Geen mediese ondersoek lewensversekering is geskik vir individue wat vinnig dekking wil bekom wat dalk voorafbestaande kondisies het soos bv. hoë bloedruk, hoë gewig of kanker.  Die koste is aansienlik hoër as risiko bepaalde lewensversekering

  • “Accident Death Cover” Dood as gevolg van ongeluk Versekering
  • “Guaranteed Acceptance Life Insurance” Gewaarborgde aanvaarding lewensversekering
  • Begrafnis versekering

Mense vra ook

Hoeveel lewensversekering het ek nodig?

‘n goeie riglyn is 10-12 keer jou jaarlikse inkomste in lewensdekking. Wanneer daardie belegging goed belê word kan dit jou gesin gemaklik laat lewe.

Ek is gediagnoseer met Talassemie - kan ek lewensversekering bekom?

Sommige versekeraars sal nie vir jou enige dekking offer. Terwyl spesialis versekeraars dalk vir jou normale terme sal offer.  As die Talassemie matig tot ernstig is mag daar dalk vir jou versekering beskikbaar wees met spesiale terme en in uiterste gevalle afkeuring.

Cigna het my applikasie uitgestel/afgekeur omdat ek oorgewig is. Is ek nou onversekerbaar?

Wanneer jou applikasie uitgestel word vir ‘n tydperk beteken dit nie noodwendig dat jou applikasie nie aanvaar sal word deur ‘n ander versekeraar. ‘n goeie adviseur sal vir jou die beste polisse en die beste maatskappye om jou unieke omstandighede to komplimenteer voorstel.  Gewoonlik vra adviseurs nie ‘n fooi en is gratis

Hoe lank sal 'n voorafbestaande kondisie my versekering affekteer?

‘n Voorafbestaande mediese kondisie soos hart siekte, beroerte, oorgewig, cholestorol en kanker, hoë bloedruk, diabetes en nier en lewer siekte is nie noodwendig ‘n rede vir versekering om afgekeur te word. Is dit ‘n slegte idee om ons ‘n lui te gee en uit te find?

Hoe werk 'n polis met gelykblywende premies?

Baie Kiwi’s is gewoond daaraan dat hul premies jaar na jaar verhoog

Met gelykblywende premies, gaan jou premies nie elke jaar op nie.

Kan ek meer as een lewensversekering polis he?

Dit is heeltemal wettig om veelvuldige lewensversekering polisse te hê.  Jy moet eenvoudig net die hoeveelheid dekking wat jy versoek kan regverdig.

Wat beloop die kostes vir lewensversekering?

Die kostes vir ‘n lewensversekerings polis hang af van ‘n paar faktore naamlik:  ouderdom, geslag, beroep, jou gesondheid, familie gesondheid geskiedenis, leefstyl en die doods voordeel bedrag wat jy versoek. Natuurlik is premies goedkoper as jy jonger en gesonder is.

Wie bied die beste lewensversekering polis aan?

Daar is nie nommerpas versekering vir almal wanneer die beste polisse vergelyk word nie elke polis is anders maar die beste polis is die een wat doelbewus aangepas word om by jou unieke omstandighede te pas met al die nodige byvoordele wat beskikbaar is om sodoende vir jou en jou gesin finansiële beskerming te bied vir die toekoms.

Wat anders moet ek weet wanneer ek lewensdekking koop?

Sommige polisse het nare uitsluitinge.

Sommige lewensversekering polisse sluit spesifieke kondisies uit soos bv. kankers en hart kondisies wat jou sonder enige ondersteuning kan los.

Ander polisse mag dalk vereis dat jy deur allerhande hoepels spring om jou eis deur die aanvaarding proses te kry.

So maak seker dat jy die fynskrif nagaan vir uitsluitings.

Die beste lewensversekering polisse in Nieu-Seeland dek jou vir alle kankers. En aanvaar eise vir hart aanvalle.

Doen jouself 'n guns en werk met 'n adviseur.

Toe ek ‘n kind was het ek altyd gedink makelaars was daar om die stukke op te tel as iets gebreek was 

Op ‘n snaakse manier is dit wel waar, maar hulle is ook daar om te voorkom dat dinge gebreek word in die eerste plek. Wat ek daarmee bedoel is dat ‘n makelaar jou kan verhoed om ‘n “dud” polis wat nie jou unieke omstandighede in ag neem te koop.

‘n goeie makelaar sal jou help om ‘n polis te kies wat die beste is en aan al jou vereistes voldoen. En hul sal die beste premies vir jou bewerkstellig. Sommige mense dink dat makelaars ‘n groot komissie verdien om groot polisse met onnodige produkte wat hul nie benodig aan hul te verkwansel.

Die waarheid is dat die versekerings maatskappye sluit ‘n makelaars fooi in wanneer hul, hul premies uitwerk, en daar is geen verskil in die prys van ‘n polis as jy direk met die versekeraar werk om jou polis op te stel.

Die enigste verskil is waarheen die kommissie gelde gaan.

Ironies, jy mag self minder betaal wanneer jy ‘n makelaar gebruik.

Makelaars weet hoe om die beste pryse op lewensversekering te bekom, en sal waarskynlik vir jou ‘n beter premie kan bewerkstellig as wat jy in jou persoonlike kapasiteit kan bekom.

Hier by LifeCovered werk ons elke dag al vir baie jare met die fynskrif van lewensversekering polisse en dit is vir ons tweede natuur om vir ons klante die beste moontlike uitkoms te bied

Beskerming van prys en dekking teen veranderinge in die toekoms tydens die koop van lewensversekering

Die vyf beste versekering maatskappye in Nieu-Seeland hier gelys het almal getroef deur al my toets kriteria.

Al hierdie versekeringsmaatskappye voorsien polisse wat uitstaan bo die res.

Dit kan aanloklik wees om ‘n goedkoper polis te koop om geld op die kort termyn te bespaar.

Ek en my span is hier om jou te help.  Kontak ons nou.

Sodat ons vir jou gesin die beste polisse kan vergelyk, om sodoende te virseker dat jou gesin dekking het wanneer jul dit die meeste nodig het.

Ons werk is gratis… wel nie regtig nie… In die lewe is daar nie gratis toebroodjies nie.

Ons almal weet dit.

Maar as ons op die ou end jou gekose makelaar is dan sal LifeCovered, ‘n geregistreerde diensverskaffer komissie ontvang.

Daar is geen additionele fooie vir ons dienste en sou jy direk met die versekeraar wil werk sou daar geen prys verskil wees tussen ons prys en hul prys.

 As ‘n makelaar/adviseur en kundige, werk ek met die beste lewensversekering maatskappye in Nieu-Seeland want elke maatskappy maak voorsiening vir almal se unieke versekering veriestes.

Leave a Comment

Find the Best Life Insurance Plan for You

free quotes

Get free quotes and compare life insurance policies online

Beste lewensversekering in NZ?

Ons beskerm jou geliefdes deur seker te maak eise word betaal!

Vergelyk